Christus en Satan

Die eerste bladsy van Christus en Satan in die MS Junius 11.

Christus en Satan (Engels: Christ and Satan) is 'n Oudengelse godsdienstige gedig deur 'n onbekende skrywer wat uit 729 reëls van stafrym bestaan. Dit maak deel uit van die Juniusmanuskrip.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search